Skoffel-Aand

28 Maart 2026 • 18:00

Bespreek Jou Plek

Kyk die Video

Moot
Moot Restaurant
Skoffel-Aand • 28 Maart 2026 • 18:00
🍴

Spyskaart

  • Lamspit aan die spit
  • Pap & sous
  • Mengelslaai
🍻

Kontant kroeg

Volle bar beskikbaar met alles wat jy kan dink.

Geen eie drank toegelaat nie.

📍

Waar

Moot Restaurant

Tussen Groblersdal & Middelburg

Oorkant Kranspoort Vakansiedorp

🌙

Slaapplek

Verskeie gastehuise in die omgewing beskikbaar as jy nie wil terugry nie.

Bespreek Jou Plek

Laai plekke...
Paar
R350
2 persone
Enkeling
R200
1 persoon

Bespreking Bevestig!

Uitverkoop! Alle plekke is vol.